Wat kry ek as ek ‘n Seerower sitplek op die bus wen?


1. Jy wen natuurlik ‘n sitplek op een van die twee malste busse hierdie kant van die melkweg - vir die hele toer.

2. Jy wen toegang tot al die konserte en backstage areas van die Die MK 6de Avontoer.

3. Jy kry 2 maaltye ‘n dag en hier en daar ‘n gratis glasie Tassenberg of slukkie Jagermeister.

4. Jy wen ‘n matras in ‘n 3 man tent om op te slaap. (Jy moet ongelukkig die matras teruggee as die toer verby is.)

5. Jy wen twee T-shirts en ander merchandise.

6. Jy word deel van die grootste rock ‘n roll toer in Afrika.

7. Herhinneringe wat jou kleinkinders gaan skaam en jaloers maak.

TERUG