Neil "Wanneer Toer Ons Weer" Basson

neil.jpg

Geharde Seerower en toerverslaafde.
Toerervaring:
1. Die Eerste Avontoer ‘06
2. Die Ubuntoer ‘07
3. Die MK Tweede Avontoer ‘07

Is te vind: In die Baai, op stage saam met Dries besig om Loslappie te sing, aan die filosofeer