Kuber Koos

kkoos.jpg

Die fotograaf.
Toerervaring:
1. Die MK Tweede Avontoer ‘07
2. Die Ubuntoer II ‘08

Is te vind: Agter die lens. In sy kar besig om ACDC te pomp. Kaalvoet op die dansbaan.