Hugo "Fantastic" Olvier

hugo.jpg

Die tegnologie buff.
Toerervaring:
1. Die Miskruier Gaan Weskus Toer ‘05
2. Die Eerste Avontoer

Is te vind: Heel voor in die gehoor, met sy fancy selfoon, om ‘n kampvuur.