Liam "Bison" Erwin
Die vader van die Seerowers.
Toerervaring:
1. Stick&Stones (Vioolsdrift) ‘05
2. Die Miskruier Gaan Weskustoer ‘05
3. Die Eerste Avontoer ‘06
4. Die Ubuntoer ‘07
5. Die MK Tweede Avontoer ‘07
Is te vind: Op die verhoog saam met Die Helde. By die bar. Onder die bus. By konserte.

























