Andre Jooste
Die voorbeeld en toonbeeld van wat ‘n seerower is en hoofsanger van Die Helde.
Toerervaring:
1. Die Miskruier Gaan Weskustoer‘05
2. Die Noordelike Avontoer ‘06
3. Die Eerste Avontoer ‘06
4. Die Ubuntoer ‘07
5. Die MK Tweede Avontoer ‘07
6. Die Ubuntoer II: Rock Against Racism ‘08
Is te vind: Kopskuddend en borskappend voor Die Helde. Aan die slaap op ‘n lessenaar. Sonder kussing enige plek.

























