MK Avontoer Docci

docci200.jpg

Vir dié wat gewonder het waar Seerowers vandaan kom, is die MK Avontoer Docci die antwoord. Hierdie 4-deel dokumentêre program verduidelik die opkoms van die Seerowers van 2005 se Weskustoer, tot die fenomeen wat dit nou, op die vooraand van die MK Derde Avontoer, geword het.

Die program wys elke Dinsdagaand om 19:00, met heruitsendings die hele week.

Comments

  1. Rudie Conlon
    November 11th, 2009 at 10:11PM

    AVONTOER GAN ROCK!

Leave a comment

(will not be published)
(optional)
Remember Me