Die MK Derde Avontoer is amptelik aan vir Desember.
Die plekke op die bus is reeds uitverkoop, maar daar is nog plekke op die waglys.
Kontak porra@dpk.co.za en hou http://www.dpk.co.za/ dop vir info oor watter bands saamgaan.
“Nou toer ons!”

12 September 2008 | 1 comment
Tank. Build stuff.
Ek is so bly daar is weer 'n avontoer hierdie Desember...Asb probeer dit die jaar maak sodat kinders onder 18 ook die shows kan kyk!! Ons underagers kry maar swaar**
Sien yt